SPINNEKOPPE
… HOOGTES … BLOED … KLEIN SPASIES
Het
u 'n vrees vir enige van hierdie dinge?
Het
u ‘n vrees vir spesifieke dinge soos spinnekoppe, ander
insekte, hoogtes, vliegtuie, bloed of naalde? Het u enige fobies?
Is hierdie vrees so erg dat dit u werk of sosiale lewe beinvloed?
Dit
is moontlik dat u dan aan “Spesifieke Fobie” lei.
Ons
soek na mans en vroue, 18 jaar en ouer in die Kaapstad omgewing
om deel te neem aan ‘n kliniese navorsingsstudie.
As
u belangstel in ‘n gratis evaluasie deur ‘n dokter
by ‘n Universiteit, kan u die volgende nommer skakel Maandag
– Vrydag, 9h00 tot 16h00
021
938 9229 |