SOSIALE ANGSSTEURING (SOSIALE FOBIE)

  • Het u ‘n oormatige vrees vir vernedering of verleentheid deur ander mense in sosiale situasies?
  • Vermy u sosiale situasies as gevolg van hierdie oormatige vrees?
  • Wanneer u nie hierdie situasies kan vermy nie, veroorsaak dit erge angs en vrees?

Indien wel, is dit moontlik dat u aan ‘n toestand lei wat bekend
staan as

Sosiale angssteuring (Sosiale Fobie)

Die Fakulteit Gesondheidswetenskappe van die Universiteit Stellenbosch (Tygerberg Kampus) is tans besig om die behandeling van hierdie toestand te bestudeer. Daar sal geen kostes aan deelname verbonde wees nie.

As u tussen 18 en 65 jaar oud is, gewillig is om deel te neem en graag meer inligting wil bekom, skakel asseblief die volgende nommer:

Tel: 021 938-9229
gedurende kantoor-ure

 

Last updated:
24-Nov-2008

Administrator: Mental Health Information Centre of South Africa
E-mail: mhic@sun.ac.za

Technical enquiries:
Webmaster

Copyright © 1999-current
SAHealthInfo TM

To SAHealthInfo home